Meer informatie of leuke ideeën: 06-50 475 688

15 óf 17 Februarie te Amsterdam

Tijdstip: 18u tot 21u
Adres: Bio Lou
Aalsmeerweg 36, 1056 AK Amsterdam

Jy gaan huistoe met 'n voldaan gevoel, nuwe vriende, die resepte en 'n ervaring ryker!

Kom kuier en kook saam oor die heerlike geure van Bobotie, Chakalaka en Pap! Of klits lekker saam aan die Malvapoeding, Biltonghappie, Kerrie-heuningdoopsous en Kudu-ogies!

Verseker sal ons ook 'n verrassende slaai berei!

Welkom gesoute Suid-Afrikaners, Nederlanders wie miskien nie Afrikaans praat nie, vernuftige kokke en ook wie nie kool van slaai kan onderskei nie!

Na 'n happie en drankie uit die AfriKos Kombuis gaan julle saam-saam heerlike disse brei, kan jy geniet van Suid-Afrikaanse wyn en gaan almal heerlik saam eet aan één lang tafel.

Vrydag vir €62,50 pp óf Sondag vir €55,00 pp.

Neem gerust contact op om vrijblijvend te vragen naar meer informatie of voor meer leuke ideeën!
06-50 475 688
De AfriKos Kombuis is in Zwolle maar woon je verder weg dan kijk ik wat mogelijk is bij jou in de buurt.

KvK-nummer: 61462799

AFRIKOS. All rights Reserved.

Webdesign: studio Sandra Gortemaker